Dankbaarheid en rentmeesterskap
. . . Anders gestel ons wil die Here eerste stel in alles, daarom is ons besittings ook ondergeskik aan die Here en Sy liefde. Bedoelende dat ons dit so sal hanteer dat Hy daardeur verheerlik sal word.
. . . Anders gestel ons wil die Here eerste stel in alles, daarom is ons besittings ook ondergeskik aan die Here en Sy liefde. Bedoelende dat ons dit so sal hanteer dat Hy daardeur verheerlik sal word.
Daar is 'n Afrikaanse idioom wat sê dat twee persone "aan die heup verbind is" wanneer hulle baie nou saam beweeg, saamstem of gedeelde belange en standpunte het.
In die Ou Testament tree profete(waarvan Jesaja een was) op in tye van geestelike verval in die lewe van God se volk. Hierdie profete moes die volk weer terugroep na God,
Ek doen ‘n beroep op julle almal, broers, in die Naam van ons Here Jesus Christus, om eengesind te wees. . . “
“ Moet tog nooit aan die christene glo nie, wie aan hulle glo, sal teleurgesteld word; glo alleen in die Christus van die christene; wie in Hom glo sal nooit teleurgestel word nie”
Jou enigste troos in lewe en in sterwe dat ek met liggaam en siel, in lewe en in sterwe nie aan myself nie, maar aan my getroue Verlosser Jesus Christus behoort.
Die twee Skrifgedeeltes wat ons saamgelees het, handel oor klere. Net so terloops, het u geweet dat daar onsigbare klere is.? Dit is wanneer jou vrou voor haar oorvol klerekas staan en sê: “ Ek het vanoggend niks om aan te trek n...
Die woord geheilig beteken iets soos geeër word, erken word, gesien word vir wat dit in werklikheid is. As ons dan bid laat U naam geheilig word, beteken dit om te vra dat God self geeër word, dat hy self&nb...
Die disspelkring van Jesus was mense wat bewustelik alles verlaat het en vir Jesus gevolg het. Ons lees meermale hoe hulle sonder heenkome in die streke gereis het , sonder besittings en sonder voorsorg of gereelde inkomste...