All Posts

 Pinkster 2013 : Lei my nie in versoeking nie

Pinkster 2013 : Lei my nie in versoeking nie

Die onderwerp van versoekings of aanvegtinge is nie juis ‘n onderwerp waaroor ons nog praat nie.  Indien ons wel daaroor praat, is dit meestal grappenderwys.  

NG Kerk Gansbaai
Pinkster : 2013 Laat U  Koninkryk kom

Pinkster : 2013 Laat U Koninkryk kom

Wie was die eerste hoorders van hierdie bede?  En hoe het die eerste hoorders hierdie bede verstaan?  Die eerste hoorders was Joodse-Christene.  Hulle pa’s, ma’s, oupas en oumas was die mense van die Ou Testament.  ...

NG Kerk Gansbaai
Getrouheid

Getrouheid

Mense moet weet waar hulle met ons staan, hulle moet op ons kan reken.Die belangrikheid van betroubaarheid is eintlik voor die hand liggend

NG Kerk Gansbaai
God na my beeld gevorm of ek na God se beeld gevorm

God na my beeld gevorm of ek na God se beeld ...

“How do you know you made god in your image? When he hates the same people you do”

NG Kerk Gansbaai
Hedonisme teenoor Bybelse vreugde; verdraagsaamheid teenoor onverdraagsaamheid

Hedonisme teenoor Bybelse vreugde; verdraagsa...

Hedonisme is die lewenstyl van ‘n ydele gejaag na plesier. Dit is ‘n lewensstyl waarin ‘n mens se lewe volledig om jouself draai, om dit wat jy uit die lewe kan kry. Dit is die voortdurende gejaag van die een ervaring van genot n...

NG Kerk Gansbaai
druiwe

AGAB SE REAKSIE OP SY TELEURSTELLING

Hoe verwerk ek my teënspoed en teleurstellings

NG Kerk Gansbaai
Gansbaai lidmate

Volkskerk of Belydeniskerk

Die begrip volkskerk dui primêr op die kerk as ‘n massakerk wat ter wille van sy eie uitbreiding so veel  as moontlik mense lidmate laat word, sonder dat daar regtig sprake is van toewyding aan die Here van die kerk.

NG Kerk Gansbaai
Afhanklikheid

Afhanklikheid van God

Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel”.    ’n Mens sou dit ook kon vertaal. . . gelukkig is hulle wat elke dag uit God se hand leef.  Gelukki...

NG Kerk Gansbaai
Die droefheid van die dissipels

Die droefheid van die dissipels

Ek wil vandag julle aandag vra vir die verwysing na die droefheid van die dissipels. In v 6 het ons gelees  dat Jesus praat van hulle harte is vol droefheid.   Vanwaar hierdie droefheid?    

NG Kerk Gansbaai
kruie en speserye

Triomftog van die Evangelie

Deur ons versprei Hy die kennis van Christus soos ‘n aangename geur.  Ons is die wierrook wat deur Christus vir God gebrand word, waarvan die geur die bereik wat gered word en die wat verlore gaan.   Heel spesifiek verwys Paul...

NG Kerk Gansbaai
Wat baat dit 'n mens

Wat baat dit 'n mens

“Nou, ja”, sê Myburgh as hy Dr Basson se hand vat om te groet, “dan is my tyd nou min … en: dalk kan ek ook ‘n slag GOED DOEN VIR IEMAND ANDERS …”.  

NG Kerk Gansbaai
Geopende Bybel

Die doel van die Evangelie

Wat is die doel van die Evangelie?  Waarom word die evangelie van Jesus Christus, oor geslagte heen, verkondig?  Van kansels af, by Bybelstudies, deur ouers, oupa’s en ouma’s, in dagboeke, ens  word die boodskap verkondi...

NG Kerk Gansbaai