Gebed by Nagmaal
Here God, Met Woord en sakrament voed u u gemeente tot die ewige lewe. waar ons nou weer uitmekaar gaan terug na ons huise toe, dank ons U dat ons kan gaan met die wonderlike versekering van U verbondenheid aan ons. ...

So what? Been there, done that, got that T-shirt Ons leef in ‘n wêreld waarin jongmense (en baie ander) hoorbaar sug: “So what?” As julle die fliek Finding Nemo gesien het, ......... ...
Wat moet my houding as Christen teenoor regering van dag wees
Wyd kam my oë die water Wyd kam my oë die water Wie sal my uithaal uit die sonde-net? My hart is op die Groot Skipper Wat land en see kom maak het. Hy is die Stuurman – sonder vaak Hy sorg dat my ...
Volgens Luk 18:1-8 berus ons krisis oor gebed in krisistye op veral 2 misverstande.....
Sondag van Hoop Die eerste Sondag van Advent is die Sondag van hoop. Een van die tekste vir hierdie Sondag is Jeremia 33: 14-16. As mens die teks lees dan val die tipiese Adventswoorde jou op: “Daar kom ‘n tyd, sê die Here&rd...
Pinkstertyd 2007 in Gansbaai was die tyd vir ‘n nuwe verstaan van die Bybel...
Wat is die verhouding tussen die Bybel en ander geestelike lektuur?