One More Kersete

One More Kersete

NG Kerk Gansbaai

Hermanus, Stanford en Gansbaai Maatskaplike Dienste (‘n program van Badisa) wil aansluit by die nasionale “One More” veldtog en hierdie Kersfees weer ‘n “One More Kersete” aanbied.

Doelstelling: Om Kersete te verskaf aan ‘n minder bevoorregte.

Uitvoering: Op 26 Desember 2013 sal iemand tussen 11:00 – 13:00 die “One More” kersetes in ontvangs neem by die Badisa Kantoor. (Langs die Pretoriussaal – oorkant Caltex garage in Hoofweg). Hierdie etes sal daarvandaan  geneem word na voorafgereelde vrywillige verspreidingspunte waar die voorafgereelde person edit teen 14:00 kan kom afhaal.


Formalite bakkies sal in die voorportaal van die Kerk beskikbaar wees vir diegene wat daaraan wil deelneem. Ons beoog om 7 gesinne in elke woongebied te identifiseer wat behoeftig is. Die doelstelling is dus om Kersetes beskikbaar te stel aan 28 gesinne(112 persone). Ons doen ‘n beroep op almal om aan hierdie projek deel te neem en so ook meer behoeftiges te bereik met die etes.

One More Kersete

Ng kerk, Gansbaai

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklikes

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...

Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer. 

NG Kerk Gansbaai
BADISA (Maatskaplike Dienste)

BADISA (Maatskaplike Dienste)

Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.

NG Kerk Gansbaai
11 Junie 2022: Familie Stap

11 Junie 2022: Familie Stap

Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!

NG Kerk Gansbaai
Bulletin: Orrel

Bulletin: Orrel

Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.

NG Kerk Gansbaai
28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.

NG Kerk Gansbaai
Baardskeerdersbos Eeufees

Baardskeerdersbos Eeufees

Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.

NG Kerk Gansbaai