Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Die tel van die Huppel-en-Kruppel-blikkies op 19-11-2013 was weereens 'n bewys dat letterlik elke muntstukkie as bydrae help waar daar nood is. Die pragtige bedrag van R7 440 is ingesamel. Die Here seën steeds hierdie projek wat in 2000 deur die NGK se diens van barmhartigheid van stapel gestuur is. Daardie "lastige" kleingeld sorg jaarliks vir 'n pragtige bedrag vir 'n goeie doel.
"Huppel" en "Kruppel" beteken letterlik vir kinders en bejaardes wat in nood verkeer. Die fondse wat op hierdie wyse ingesamel word, word onderandere aangewend vir projekte soos skoolklere vir kinders, doeke vir bejaarde verswaktes en geldelike ondersteuning in geval van nood vir pasiënte wat in die nasorgsentrum van Herberg-aan-See opgeneem word. Die organiseerders van hierdie projek bedank graag almal wat hierby betrokke is en bussies so getrou vol maak. Nuwe intrekkers of persone kan leë bussies by die kerkkantoor afhaal.
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.