2013 - Gedenkmuur/-tuin by NG Kerk, Gansbaai

2013 - Gedenkmuur/-tuin by NG Kerk, Gansbaai

NG Kerk Gansbaai

Die eerste fase van die gedenktuin/-muur is in Mei voltooi en is tussen die kerk en die Pretorius-saal gebou.

Hierdie projek wat deur die Ondersteuningskommissie:Eiendomme en in die be-sonder deur Jannie Botha, beplan, bemark en met behulp van kundiges gebou is sodat die groot boom behoue kon bly, is ‘n baie netjiese aanbouing en fasiliteit waarop ons gemeente trots kan wees.

Dit was toe ook heel gepas dat die eerste nis in die gedenkmuur vir wyle Kallie Liebenberg  (15-4-1936 - 20-6-2011) se as gebruik is. Hy was etlike jare 'n gewilde, hulpvaardige en geliefde koster by die Gansbaai NG kerk.

Vir navrae: Kontak die kerkkantoor by 028 3840510 (kantoorure).

2013 - Gedenkmuur/-tuin by NG Kerk, Gansbaai

Seestrome redaksie

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklikes

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...

Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer. 

NG Kerk Gansbaai
BADISA (Maatskaplike Dienste)

BADISA (Maatskaplike Dienste)

Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.

NG Kerk Gansbaai
11 Junie 2022: Familie Stap

11 Junie 2022: Familie Stap

Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!

NG Kerk Gansbaai
Bulletin: Orrel

Bulletin: Orrel

Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.

NG Kerk Gansbaai
28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.

NG Kerk Gansbaai
Baardskeerdersbos Eeufees

Baardskeerdersbos Eeufees

Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.

NG Kerk Gansbaai