Welkom Nuwe Intrekkers

Welkom Nuwe Intrekkers

NG Kerk Gansbaai

Nuwe intrekkers (lidmate en kinders) in die gemeente word twee keer per jaar amptelik in die gemeente verwelkom. Tydens hierdie geleentheid  word die intrekkers deur die leraars ontvang en georiënteer in die gemeente se werksaamhede en eredienste.  Die geleentheid wentel natuurlik om ‘n gesellige koppie tee en ‘n eetdingetjie en daar word lekker  saamgekuier. Die laaste byeenkoms was op 20 Oktober 2013.

Annie le Roux is vir die afgelope 8 jaar aan die stuur van bediening Ankergooi. Die naam dui op veral afgetrede mense wat hier kom “anker gooi” in die Hawe van God se Genade. Annette van Zyl het aanvanklik die grondslag van die bediening gelê, maar dit mettertyd aan Annie le Roux oorgegee. Baie dankie aan hierdie dames en hul helpers vir hul onbaatsugtige diens en die gasvryheid wat hulle so namens die gemeente betoon.

Welkom Nuwe Intrekkers

Redaksie Seestrome

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Simeon en Anna en Baba Jesus

Simeon en Anna en Baba Jesus

Maria en Josef het hulle babatjie Jesus genoem, net soos die engel ‘n paar maande tevore vir Josef gesê het.  

NG Kerk Gansbaai
NGK Gansbaai Webblad

NGK Gansbaai Webblad

Gedurende Oktober 2013 is ‘n “Proud Community Member” sertifikaat aan die NG Kerk Gansbaai oorhandig deur Candice Lombard, die Gansbaai Explore Gemeenskaps Bestuurder

NG Kerk Gansbaai
Gesins en Jeugbediening 2013

Gesins en Jeugbediening 2013

In 'n oogwink is nog 'n jaar verby - nog 'n jaar waarop ons met dankbaarheid kan terugkyk en ons Hemelse Vader eer vir al sy liefde en genade aan ons as mense bewys.  

NG Kerk Gansbaai
Vir die Jongspan :  die Kersverhaal

Vir die Jongspan : die Kersverhaal

Lank, lank gelede, voor daar  nog motors en vliegtuie was, het Josef en Maria na Betlehem gereis. Hulle het net ‘n donkie gehad waarop Maria kon ry as sy te moeg geraak het. Dan het Josef die donkie gelei.  

NG Kerk Gansbaai
NGK Gansbaai Kerssangdiens 2013

NGK Gansbaai Kerssangdiens 2013

In afwagting om 'n ware Christusfees te vier, kon ons op Sondag 24 November 2013 deel wees van  die Kerssangdiens, wat die regte gees van Kersfees in ons harte laat ontwaak het.  

NG Kerk Gansbaai
Baardskeerdersbos hou Skaapkopete

Baardskeerdersbos hou Skaapkopete

Die NG gemeentelede van Baardskeerdersbos reël jaarliks ‘n Skaapkop-ete waartydens hulle saam met vriende en besoekers gesellig verkeer. 

NG Kerk Gansbaai