Produkte Beskikbaar by Fynbos Pole Depot
Fynbos Pole Depot Hermanus verskaf die volgende produkte:
• Lang pale, kort pale, pine latte, gum droppers
• Grawe met gate in, tuin edging, picket fencing
• Hout slabz en ronde olifant voete
• Planke met bas of mooi gesny
• Saagsels
• Kaggelhout en braaihout
• Wendy huise en split pale.
Fynbos Pole Depot bied hulle dienste aan in die Overberg en Overstrand.
Want local is lekker!
Vir meer inligting, kontak Fynbos Pole Depot Hermanus.