Opwindende Tennis
Sondag is daar vir die eerste keer op Kleinmond Tennis se bane met ’n inisiatief begin.
Ons het onlangs 'n baie lekker besoek van die tennisvroue van die Pinelandsklub hier by ons gehad. Ons het lekker versnaperinge gereed gehad en ook worsbroodjies vir middagete. Die kompetisie was in die vorm van 'n roundrobin. Daar was 'n A-groep en 'n B-groep. Die wenners van die A-groep was almal Kleinmonders, maar ons moet darem byvoeg dat daar mans ook in hierdie groep was.
Die dag is deur almal geniet en ons is verseker dat dit nou 'n jaarlikse instelling gaan word.
Boasting scenic views of the Kogelberg Mountains and the Atlantic Ocean, Kleinmond Tennis Club is a non-profit sports club with four all-weather courts open to members and non-members. Open seven days a week, Kleinmond Tennis club offers exclusive court use to members on Wednesdays, Saturdays and pu...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreSondag is daar vir die eerste keer op Kleinmond Tennis se bane met ’n inisiatief begin.
Raai wie het Saterdag by ons bane opgedaag? Niemand minder as die bekende sanger, Jak de Priester nie!
Looking for a venue for your next function? Look no further!