Opwindende Tennis
Sondag is daar vir die eerste keer op Kleinmond Tennis se bane met ’n inisiatief begin.
Raai wie het Saterdag by ons bane opgedaag? Niemand minder as die bekende sanger, Jak de Priester nie! Ongelukkig nie om vir ons te kom sing nie - om met sy talentvolle seun te kom balle slaan. Ons hoop dat nou dat hy gesien het hoe lekker dit hier op ons bane gaan, hy ons weer met sy teenwoordigheid sal vereer.
Boasting scenic views of the Kogelberg Mountains and the Atlantic Ocean, Kleinmond Tennis Club is a non-profit sports club with four all-weather courts open to members and non-members. Open seven days a week, Kleinmond Tennis club offers exclusive court use to members on Wednesdays, Saturdays and pu...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreSondag is daar vir die eerste keer op Kleinmond Tennis se bane met ’n inisiatief begin.
Ons het onlangs 'n baie lekker besoek van die tennisvroue van die Pinelandsklub hier by ons gehad.
Looking for a venue for your next function? Look no further!