NJR Du Plessis Begrafnisdienste
Ons diens is vir die hele Kaap Agulhas-area.
Die troosdiens van Dr. Malan van Overberg Toets Baan (voorige bestuurder van die Missiel Toets fasiliteit wat by Waenhuiskrans ontwikkel was) vind plaas op Vrydag, 20 Mei 2022 om 11:00 by die NG Kerk Bredasdorp. Daar is nie beperkings op sitplekke nie.
Kontak vir NJR Du Plessis Begrafnisdienste vir meer inligting.
NJR Du Plessis Begrafnisdienste in Napier will guide you through all the aspects of death and dying with compassion, dignity and respect, regardless of your denomination. Servicing the greater Napier area, but available to collect your loved one anywhere throughout South Africa, this team of dedicat...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOns diens is vir die hele Kaap Agulhas-area.