Sam leef egter voort in The Butterfly Centre

Hierdie mooi blou-oog seuntjie het vandag 8 jaar gelede tragies verdrink. Sam leef egter voort in The Butterfly Centre, ‘n skool vir kinders met spesiale behoeftes in Stanford. Ek weet sy familie herleef vandag die pyn 8 Februarie. Dit is ook my verjaarsdag en my wens dat almal wat kan vandag ‘n donasie van enige bedrag maak met verwysing “Sam” aan The Butterfly Centre, ABSA Bank, Branch Code: 632005, Savings Account Number: 932 056 9373. Oorweeg asb om my te help, Baie dankie - Alta de Wet