Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai General News
Aandag Alle 2015 Graad 8 Shar...
Dinsdag 24 Junie is die jaarlikse Ope Dag by Academia. Voornemende graad 8 leerders vir 2015 en hul ouers word uitgenooi na die geleentheid. Verrigting begin om 18:00. Daar sal kans wees om uniforms t...
Nardie Groenewald Rugbyspeler ...
Nardie Groenewald, rugbyspeler in die onder 16 span, is gekies om deel te wees van die Bolandspan. Academia is baie trots op die jong man.
Gansbaaiers En Sutherland
Dit was weer tyd vir die Gansbaai-motorfietsers, en ander in die Wes-Kaap, vir hul jaarlikse winterbesoek aan Sutherland.
Pinksterweek
Vanjaar se tema vir die jaarlikse Pinksterdienste was “Die werk van die Heilige Gees in ons Lewe”.
Amerikaners Besoek Academia
Academia het Donderdag 29 Mei besoek ontvang van Joan en Peter Vaughan. Al die pad van Texas, Dallas.
Profiel Chris Basson
Christiaan Coenraad (Chris) Basson (89) kan sekerlik en met gemak as die “oudste” aktiewe (gesonde) boukontrakteur beskou word en vanjaar sal hy sy 90ste kerf verbysteek, terwyl hy soos &l...
Dankie Pappa
Etlike jare gelede vra iemand my om ‘n penskets van my pa te skryf en dit in te skryf vir ‘n kompetisie.
Tokreenkuns
“Ek is sedert my aankoms hier in 2000 maar met die kunste deurmekaar en het nog altyd van my eie studio gedroom,” vertel Michelle Fourie van Needle & Pins in die Great White Junc...
Aandag alle 2015 graad 8 Sharkies
Dinsdag 24 Junie is die jaarlikse Ope Dag by Academia. Voornemende graad 8 leerders vir 2015 en hul ouers word uitgenooi na die geleentheid....
Nardie Groenewald Rugbyspeler van Formaat
Nardie Groenewald, rugbyspeler in die onder 16 span, is gekies om deel te wees van die Bolandspan. Academia is baie trots op die jong man....
Ons eie Andries op Noot vir Noot Vrydagaa...
Ons eie Andries op Noot vir Noot
Gansbaaiers en Sutherland
Dit was weer tyd vir die Gansbaai-motorfietsers, en ander in die Wes-Kaap, vir hul jaarlikse winterbesoek aan Sutherland.
Pinksterweek
Vanjaar se tema vir die jaarlikse Pinksterdienste was “Die werk van die Heilige Gees in ons Lewe”.
Amerikaners besoek Academia
Academia het Donderdag 29 Mei besoek ontvang van Joan en Peter Vaughan. Al die pad van Texas, Dallas.
Profiel Chris Basson
Christiaan Coenraad (Chris) Basson (89) kan sekerlik en met gemak as die “oudste” aktiewe (gesonde) boukontrakteur beskou word e...
Dankie Pappa
Etlike jare gelede vra iemand my om ‘n penskets van my pa te skryf en dit in te skryf vir ‘n kompetisie.
Tokreenkuns
“Ek is sedert my aankoms hier in 2000 maar met die kunste deurmekaar en het nog altyd van my eie studio gedroom,” vertel M...