Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai General News
George Interpro
Gedurende die week van 19 - 23 Mei, het die Interpro Tennis vir die 50+ en 55+ groepe in die Mosselbaai-, Hartenbos- en George-omgewing plaasgevind.
Andre Pierre Presteer
André-Pierré Gouws, ‘n knap produk van Laerskool Gansbaai en 2014 se Hoofseun vir Hermanus Hoërskool, het onlangs behoorlik op die gebied van rugby uitgeblink. Hy is in die o/...
Bylmoordsaak Nader Einde
Die bylmoordsaak waarin Mariaan Nobles en Johan Julies daarvan aangekla staan dat hulle vir Jan (Nugget) Otto op 21 Februarie 2011 in sy slaap vermoor het, het Vrydag 'n nuwe wending geneem. ...
Gee Nog Bietjie Kans
Nou ja, daar is geen opwindende hengelnuus nie, nie vir die bote nie, asook wat die manne met die lang stokke betref. In die vorige rubriek het ek die voorspelling gewaag dat hierdie situasie nie lank...
AfriForum Help Uilkraal Beveil...
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Vrydag om 12:00 te Uilenkraalsmond Oord ’n gholfkar en veiligheidstoerusting aan die Uilenkraalsmond Buurtwag oorhandig.
Eco Toer Leersaam
Die Whale Coast Conservation Bewarings Vereniging van die Overstrand is tans met 130 Eco skoolbesoeke besig.
GANSBAAI IN DIE NUUS 1975
Snoek is weer volop op Gansbaai en vakansiegangers kan weer snoekpens braai en selfs biltong droogmaak om saam te neem vir die vishonger-dae in die binneland.
George Interpro
Gedurende die week van 19 - 23 Mei, het die Interpro Tennis vir die 50+ en 55+ groepe in die Mosselbaai-, Hartenbos- en George-omgewing plaa...
Gansbaai Gholfuitslae | Gansbaai Explore
Gholfuitslae
Andre Pierre presteer
André-Pierré Gouws, ‘n knap produk van Laerskool Gansbaai en 2014 se Hoofseun vir Hermanus Hoërskool, het onlangs b...
Bylmoordsaak nader einde
Die bylmoordsaak waarin Mariaan Nobles en Johan Julies daarvan aangekla staan dat hulle vir Jan (Nugget) Otto op 21 Februarie 2011 in sy sla...
Gee nog bietjie kans
Nou ja, daar is geen opwindende hengelnuus nie, nie vir die bote nie, asook wat die manne met die lang stokke betref. In die vorige rubriek ...
AfriForum help Uilkraal beveilig
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Vrydag om 12:00 te Uilenkraalsmond Oord ’n gholfkar en veiligheidstoerusting aan die Uilenkr...
Eco toer leersaam
Die Whale Coast Conservation Bewarings Vereniging van die Overstrand is tans met 130 Eco skoolbesoeke besig.
GANSBAAI IN DIE NUUS 1975
Snoek is weer volop op Gansbaai en vakansiegangers kan weer snoekpens braai en selfs biltong droogmaak om saam te neem vir die vishonger-dae...





